Ballade Vir 'n Enkeling (En Die Jare Daarna)
Sy sagte rasperstem vertel die mooiste stories met tydlose verwerkings. Sy stem het eintlik ’n kalmerende effek – amper asof dit die gejaag in jou afskakel. En dis sy stories dié, self ervaar en self geskryf. Dit maak die musiek ’n meer egte ervaring.