[00:00.00]90听音乐网 www.90T8.com [00:00.69]By Jesus Se Voete - Juanita Du Plessis [00:16.88]Ek wens ek kon die pyn vir jou dra [00:24.66]Ek wens ek kon jou seerkry wegvat [00:32.15]Ek wens ek kon al jou vrae antwoord [00:39.37]Ek wens ek kon die wêreld vir jou gee [00:46.53]Maar ek is net 'n mens [00:49.87]En ek is magteloos [00:53.26]Hier op my knieë [00:57.23]Is my gebed [01:01.17]Ek lê jou by Jesus se voete neer [01:08.71]Hy ken jou vrese jou twyfel al jou seer [01:16.45]Hy bring lewe en vrede in jou hart [01:24.19]Hy sal jou vashou hy sal jou nooit verlaat nie [01:31.68]Hy's altyd by jou al maak niks vir jou sin nie [01:39.72]Ek lê jou ek lê jou [01:45.55]By Jesus se voete neer [02:04.34]Dit breek my hart om jou so te sien [02:11.98]Ek weet dat jy dit nooit verdien [02:18.37]Maar vir elke traan wat jy huil huil ek myne [02:26.19]En dan bring ek jou net weer tot voor die troon [02:33.61]So as jy alleen en bang in die donker lê en wag [02:40.64]Onthou my woorde [02:44.33]Want dis sy belofte [02:48.52]Ek lê jou by Jesus se voete neer [02:56.06]Hy ken jou vrese jou twyfel al jou seer [03:03.87]Hy bring lewe en vrede in jou hart [03:11.49]Hy sal jou vashou hy sal jou nooit verlaat nie [03:19.15]Hy's altyd by jou al maak niks vir jou sin nie [03:27.03]Ek lê jou ek lê jou [03:33.26]By Jesus se voete neer [03:42.13]Hy ken jou vrese jou twyfel al jou seer [03:49.77]Hy bring lewe en vrede in jou hart [03:57.86]Ek lê jou ek lê jou [04:03.83]By Jesus se voete neer [04:12.01]By Jesus se voete neer [04:19.51]By Jesus se voete neer
LRC动态歌词下载
[00:00.00]90听音乐网 www.90T8.com[00:00.69]By Jesus Se Voete - Juanita Du Plessis
[00:16.88]Ek wens ek kon die pyn vir jou dra
[00:24.66]Ek wens ek kon jou seerkry wegvat
[00:32.15]Ek wens ek kon al jou vrae antwoord
[00:39.37]Ek wens ek kon die wêreld vir jou gee
[00:46.53]Maar ek is net 'n mens
[00:49.87]En ek is magteloos
[00:53.26]Hier op my knieë
[00:57.23]Is my gebed
[01:01.17]Ek lê jou by Jesus se voete neer
[01:08.71]Hy ken jou vrese jou twyfel al jou seer
[01:16.45]Hy bring lewe en vrede in jou hart
[01:24.19]Hy sal jou vashou hy sal jou nooit verlaat nie
[01:31.68]Hy's altyd by jou al maak niks vir jou sin nie
[01:39.72]Ek lê jou ek lê jou
[01:45.55]By Jesus se voete neer
[02:04.34]Dit breek my hart om jou so te sien
[02:11.98]Ek weet dat jy dit nooit verdien
[02:18.37]Maar vir elke traan wat jy huil huil ek myne
[02:26.19]En dan bring ek jou net weer tot voor die troon
[02:33.61]So as jy alleen en bang in die donker lê en wag
[02:40.64]Onthou my woorde
[02:44.33]Want dis sy belofte
[02:48.52]Ek lê jou by Jesus se voete neer
[02:56.06]Hy ken jou vrese jou twyfel al jou seer
[03:03.87]Hy bring lewe en vrede in jou hart
[03:11.49]Hy sal jou vashou hy sal jou nooit verlaat nie
[03:19.15]Hy's altyd by jou al maak niks vir jou sin nie
[03:27.03]Ek lê jou ek lê jou
[03:33.26]By Jesus se voete neer
[03:42.13]Hy ken jou vrese jou twyfel al jou seer
[03:49.77]Hy bring lewe en vrede in jou hart
[03:57.86]Ek lê jou ek lê jou
[04:03.83]By Jesus se voete neer
[04:12.01]By Jesus se voete neer
[04:19.51]By Jesus se voete neer